Skip to content

Benodighede om ‘n Bidbeertjie te brei.

bb006benodigdhedeDie Bybel vir die lees van tekse.
3 balle dubbeldraad breiwol (1 bal wol in basiese kleur vir lyfie en kop, 2 balle wol in verskillende kleure vir hemp en broek ).
1 klein bolletjie swart en rooi breiwol (4 draad) vir borduurwerk.
3 breinaalde, dikte 3,25 tot 3,75 (hang af van die spanning wat jy brei).
Ekstra naald om ekstra steke op te hou. 1 sak sagte stopsel.
“Jesus loves me” vierkant. (Screenprint op calico.)
Boeksakkie op manilla karton gefotostateer.